Gene Simmons

Gene Simmons
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Simmons in Oktober 2012

Geboortenaam Chaim Witz
Geboorte 25 Augustus 1949 (1949-08-25)
Israel
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Musikant, sanger en akteur
Aktiewe jare 1970–nou
Webwerf genesimmons.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gene Simmons (gebore 25 Augustus 1949) is 'n Israeli-Amerikaanse musikant, sanger en akteur. Hy is bekend vir baskitaar speel en sing in die musiekgroep KISS, die rock groep wat hy gestig het saam met Paul Stanley in die 1970s. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Runaway (1984), Detroit Rock City (1999), Extract (2009), en Why Him? (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy